aig_2012_wallpaper_hd_2_
Het jy gehoor?

Bespreek kaartjies vir Afrikaans is Groot!

Met Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Juanita du Plessis, Robbie Wessels, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Jay, Karlien van Jaarsveld, Riana Nel, Lianie May, Jannie Moolman, Arno Jordaan, Corlea Botha en Jak de Priester.

SARIE is ‘n media-vennoot, en hierdie is beslis ‘n konsert om nie mis te loop nie!

EKSTRA VERTONING
Daar is nou ‘n ekstra vertoning op 13 Oktober 12h00. Bespreek nou!

Kry jou kaartjies nou by bookings.pnptickets.co.za

Mantelli's

Robertsons - The Spice People

Montagu

  • grietha

    Hoekom word Skouspel en Afrikaans is groot op dieselfde naweek gehou? Tipies Suid Afrikaners, ons sien nie die son oor ander skyn? Skouspel is mos al jare lank in Oktober, hoekom nie al die sangers saam kry op een geleentheid nie. Ek sou in elk geval beide vertonings gaan kyk het as dit op verskillende naweke was, maar die feit dat Afrikaans is Groot hul konsert op dieselfde naweek as Skouspel hou, sal hul ons nooit sien.

  • Isabel

    Is dit dieselfde vertoning wat op 1 September by Grand West gelewer gaan word…hier in die Kaap?
    GROOT GROOT GOSPEL SKOUSPEL?

  • Petro

    Beslis ‘n konsert om nie mis te loop nie!

  • Linda Prinsloo

    ek kan net se dit gaan ‘n glans geleentheid wees wat vir niks skrik nie.. ek dink ons kan meer sulke
    gala geleenthede he.. Suid-Afrikaanse musiek het ‘n nuwe vars wending gemaak en die musiek is
    net lekker Wow.. anders.. nuut …WOW.. en weer WOW.. ek is so trots om Afrikaans te wees, so ‘n tyd gelede was die Afrikaanse musiek so eentonig en afgewater en saai..

    HOU SO AAN.. ONS IS TROTS OP JULLE ELKEEN…

  • Carli

    Wou al sterk oorweeg om plan te maak om kaartjies te koop maar kan dit net nie bekostig nie
    Wil so graag gaan, al amazing belewenis wees, Maar al hoe ons sal kan gaan is as ons kaartjies kan wen :-)

  • Irma Steenkamp

    Skouspel het te duur geword! Dankie vir Afrikaans is Groot!

  • Edelweiss Ferreira

    Dit sal vir my ‘n groot belewenis wees om dit mee te maak.Ek’t nog nooit ‘n Afrikaanse Musiek Fees bygewoon nie.Ek is ‘n groot ondersteuner van Afrikaanse musiek en het tot die nuutste cd en dvd van Afrikaans>Afrikaans is my TAAL!!!

  • Natalie de Beer

    Naand
    Dankie vir die kompetisie ek wil net hoor mag mens meer as een keer inskryf vir die Afrikaans is Groot kompetisie
    Dankie

  • Gezina.

    Ons is al SO opgewonde ! Kan nie wag nie.
    My dogter verwag daardie tyd haar eersteling en sou aanvanklik nie gaan nie, dis net te naby aan haar D-dag, maar sy was die eerste om gebruik te maak van die ekstra vertoning, die Saterdagmiddag! Sy het besluit sy wil dit nie mis nie, al sal sy effens ongemaklik wees!

  • Gezina.

    As ek die kaartjies wen, gee ek dit vir Carli hierbo! ( As ek haar kan opspoor)

  • Maverick

    That’s way the bestest asnewr so far!