FOTO: Tumblr i am beyonce

FOTO: Tumblr i am beyonce

Het jy gehoor?

Beyoncé gesig van nuwe $10-noot?

Die VSA se tesourie gee landsburgers die geleentheid om te kies watter vrou op hul nuwe $10-noot, wat in 2020 gesirkuleer word, moet verskyn. Volgens Rolling Stone is Beyoncé glo ’n goeie kandidaat.  

Hoewel die 34-jarige sangeres nie aan die vereistes voldoen nie (die kandidaat moet oorlede wees en haar prestasies moet met demokrasie versoen kan word), kry sy die meeste ondersteuning op sosiale media.

A photo posted by BEYONCÉ (@queenbey.1) on

Politikus John Kerry het mense aangemoedig om te stem, aangesien dit ’n wonderlike geleentheid is om klem te lê op die merkwaardige bydraes wat Amerikaanse vroue tot hul land gelewer het, berig E! News

Die finale besluit sal aan die einde van vanjaar aangekondig word.

ZZZ

Lees HIER vir meer HIER inligting

Lees ook