FOTO Instagram / @barbiebeyoncelife

FOTO Instagram / @barbiebeyoncelife

Het jy gehoor?

Beyoncé nou ook ’n Barbie

Is daar iets wat Beyoncé, oftewel Queen Bey, nié kan doen nie? Sy kan vir ure op hoë hakke dans, ’n noot gooi al lê sy plat op die grond, en sy sing selfs met ’n oorlob wat bloei – lees meer hier. Nou is Beyoncé ook ’n Barbie!

Beyoncé Barbie het selfs haar eie Instagram met 12 000 volgelinge. Dié pop is nog nie te koop nie.

#ASeatAtTheTable

A photo posted by Barbie® Beyoncé (@barbiebeyoncelife) on

#FORMATE A photo posted by Barbie® Beyoncé (@barbiebeyoncelife) on

Hierdie bekendes het ook hul eie Barbie:

Hertog en hertogin van Cambridge, prins William en Kate Middleton

FOTO Mattel

FOTO Mattel

Cher

FOTO Mattel

FOTO Mattel

Grace Kelly

FOTO Mattel

FOTO Mattel

Jennifer Lopez

FOTO Mattel

FOTO Mattel

Katy Perry

FOTO Katy Perry

FOTO Katy Perry

Lees nou

Wat sê jou lipstiffie se vorm oor jou?

Kort hare: modern, sterk, sexy