SARIESocial_TrendsOkt2016_FF2
Het jy gehoor?

Beklemtoon jou oë sonder grimering – doen dit só

Ons almal weet grimering kan jou oë beklemtoon, asook jou haarkleur komplementeer, maar het jy geweet klere in die regte kleure laat jou oë nóg meer aandag trek?

Die modespan gee vir jou ’n kortpad om die kollig op jou oë te laat val – sónder dat jy ure voor die spieël sit met jou grimering!

 

SARIESocial_TrendsOkt2016_B

Vir die dag probeer:

– Grys/Bruingrys

Vir die aand probeer:

- Fuchsia

 

 

SARIESocial_TrendsOkt2016_G

Vir die dag probeer:

– Koraal

Vir die aand probeer:

– Diepgroen

 

 

SARIESocial_TrendsOkt2016_LB

Vir die dag probeer:

– Laventel

Vir die aand probeer:

– Donkergrys

 

 

SARIESocial_TrendsOkt2016_DB

Vir die dag probeer:

– Vlootblou

Vir die aand probeer:

– Sagte pienk (pastelle)

Ons weet watter kleur(e) dra jy môre