‘Suidooster’ in Junie: 5 dinge wat jy moet weet oor die drama wat kom. . .
Donker onheilswolke pak in die komende weke oor Ruiterbosch saam. Ja, met die koms van die Kaapse winter, word daar stormsterk-drama vir ‘Suidooster’ voorspel.