sr0803voorblad30
Het jy gehoor?

Blond of brunet: Watter styl pas wie die beste? Elma, Angelina, Fergie wys

Soos wat die seisoene verander, is jy soms ook lus vir ‘n verandering aan jou voorkoms. Dan kleur party van ons ons hare…

Van Hollywood se glansrykstes se hare verander gereeld – van blond na brunet en weer terug. Party van hulle raak waaghalsig en kleur sommer rooi of swart ook.

Watter een van dié sterre maak die skuif tussen blond en brunet die beste?

Elma Postma

Cameron Diaz Cameron Diaz
Angelina Jolie Angelina Jolie
Brad Pitt Tot Brad Pitt het al dié skuif probeer maak…
Jessica Biel Jessica Biel
Fergie Fergie
Hillary Duff Hilary Duff het sommer al ‘n klomp veranderinge probeer maak
Madonna Madonna
Drew Barrymore Drew Barrymore. Weet nie so mooi van die swart hare nie...
Nicole Kidman Nicole Kidman
Christina Storm Christina Storm
Victoria Beckham Victoria Beckham
Scarlett Johannson Scarlett Johansson
Orlando Bloom Orlando Bloom Orlando Bloom moes vir die gewilde fliek, The Lord of the Rings, ‘n blonde pruik dra

Gaan kyk hoe jy met ‘n ander haarkleur sal lyk met ons nuwe aanlyn-mooimaakprogram

  • Heila

    Beslis nie Brad pitt nie!!!

  • Mercia

    Elma Postma as brunet is beslis die beste

  • CKT

    Cameron Diaz- Blonde, Scarlett Johansson- Blonde, Elma Postma – both!

  • Adelene

    Nicole Kidman en Scarlett Johansson lyk beter blond. Die res almal Brunet.

  • Petro le Roux

    Definitief Victoria Bechkam en Hilary Duff.

  • Edna

    Elma, Cameron, Fergie, , Nicole, Scarlett, Orlando beter in blond – dit laat die gesig sagter lyk!
    Angelina, Brad, jessica, Madonna, Victoria lyk beter in donkerder kleur!
    Hillary C
    Lyk my nie een pas vir Christina nie!

  • Lelanie

    defnitief die blond vir haar

  • Karin

    Elma Postma – definitief as brunet!

  • Erlize

    Dink Elma Postma en Hilary Duff maak die skuif die beste, maar verkies Elma se donkerder hare en nuwe haarstyl. Jessica Biel en Christina Storm defnitief as brunet, Nicole Kidman defnitief blond, Drew Barrymore meer lig as donker en Brad Pitt en Orlando Bloom sal sexy bly maak nie saak watse kleur hul hare is nie!

  • Karin

    Hillaru Duff lyk ewe goed ongeag die haarkleur! Elma lyk nie te sleg as brunet nie, Christina Storm lyk nie goed as blond nie.

  • Henda

    Drew Barrymore en Nicole Kidman.