Bobby as mnr. Conradie in die Afrikaanse musiekfilm 'As jy sing'

Bobby as mnr. Conradie in die Afrikaanse musiekfilm 'As jy sing'

Het jy gehoor?

Bobby bederf sy vrou só vir Moedersdag

Bobby van Jaarsveld bederf sy vrou, Annatjie, vanjaar behoorlik vir Moedersdag. Hy en sy gesin vertrek Sondag na Phuket in Thailand vir 10 dae!

Vir Bobby is pa-wees ’n manier om sy roeping in die lewe te vervul. Hy en Annatjie het twee seuns, Sion (3) en Leben (2).

Hy vertel aan SARIE.com hoe hy oor pa-wees voel:

Ek wil vir my kinders leer dat almal gelyk is, niemand is beter as iemand anders nie. En God is altyd eerste.”

Bobby het onlangs hierdie oulike foto van sy seuns op sy Instagram-blad gedeel.

Die 2 Biker manne is reg vir die vakansiedag… Dankie @EarthchildClothing vir die manne se mooi klere! #watchoutladies #kidsfasion

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on

 

In hierdie foto sê Bobby dit sommer self: “Pa van die jaar!” – Ons stem saam!

Pa van die Jaar. #BoBlinkOnderStink Kinders gebad, nou gaan pa ñ biertjie skink…

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on