sr1212_ronel_brink_1_
Het jy gehoor?

Bobby en Karlien wys nóg kleintydfoto’s

“Dit is vir my heerlik om my kinders gelukkig op die verhoog te sien.”

“My kinders is nie perfek nie, hulle het ook foute. Maar al is hulle nie heilig nie, is hulle opreg lief vir God.”

“Dis moeilik. Ek het ‘n sterk persoonlikheid en wil my wil op hulle afdwing. Soms vergeet ek hulle is grootmense. Ek dink dikwels ek weet beter. Hulle het ook al vi rmy gesê ek is te kwaai!” – Ronel Brink

Lees die volledige onderhoud met Ronel in jou Desember-uitgawe van SARIE

Karlien by 'n KersfeespartytjieKarlien (5) by die dieretuin op Hartebeespoort - sy was doodbang, maar wou opsluit 'n foto hê omdat Bobby toe reeds een laat neem het

Karlien by ‘n Kerspartytjie; Karlien (5) by die dieretuin op Hartebeespoort

Karlien (2) net ná 'n middagslapie op WellingtonKarlien se eerste formele fotosessie

Karlien (2) na ‘n middagslapie; Karlien se eerste formele fotosessie

Bobby op sy eerste verjaardagBobby (5) by die kleuterskoolkonsert

Bobby op sy eerste verjaardag; Bobby (5) by die kleuterskoolkonsert