FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Bobby het sy aanhangers aan die raai

Bobby van Jaarsveld en sy gesin hou tans vakansie in Phuket in Thailand. Hy het ’n kriptiese boodskap op sosiale media gedeel wat sy aanhangers aan die gons het. Baie van hulle bespiegel nou of baba nr. 3 dalk op pad is?

Hy het die volgende boodskap op Facebook en Instagram geplaas:

Ek en my vroutjie in Phuket !!!!! #olala Dalk bring ons ietsie terug

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on

Op Facebook het oor die 7 000 mense dit gelike en honderde ander het geraai dat dit dalk nog ’n baba is. Baie mense hoop dat hy en sy vrou, Annatjie, ’n dogtertjie sal hê.

Hulle het reeds twee seuns, Sion (3) en Leben (2).

Dink jy Bobby en Annatjie verwag nog ‘n baba?

  • Ja
  • Nee

Lees ook: