Bobby en Sion op 21 April 2012 (FOTO: Phyllis Green)

Bobby en Sion op 21 April 2012 (FOTO: Phyllis Green)

Het jy gehoor?

Bobby se Sion vandag 2 jaar oud – ons kyk FOTO’S

Bobby en Annatjie van Jaarsveld se oudste seuntjie, Sion, is 2 jaar oud vandag. Bobby het reeds vroegoggend getwiet:

bobby

Ons kyk na foto’s van dié oulike kleinding:

Sion ‘n jaar gelede (bron: Karlien se Instagram)

sion2

“Ek MOET hierdie vir julle wys!!!! Sion, nou die dag innie Kaap, oppad na Justin Bieber se show! So flippen cute!!!!!!” - Ronel Brink op Twitter

sion

“Sny weer bietjie Sion se hare…..Die man word so gou groot, my Berg Sion. X” – Bobby van Jaarsveld op Twitter

sion3

#liefde – Karlien van Jaarsveld