bobby
Het jy gehoor?

Bobby van Jaarsveld gesels oor sy volgende filmrol

Sanger Bobby van Jaarsveld kuier by die kykNET Silwerskermfees en SARIE se Marguerite van Wyk het met hom gesels.

Hy het beïndruk op die grootskerm in As jy Sing en Liefling. Nou speel hy weer in ’n fliek, Free State, teenoor onder meer Deon Lotz.

Bobby gesels bietjie oor sy volgende filmrol …

Kyk wat is alles aan die gang by die Silwerskermfees HIER. En volg SARIE op Instagram en Twitter vir agter-die-skerm-foto’s!