FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Bobby van Jaarsveld maak die geslag van baba nommer 3 bekend

Die gewilde Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld het op sy Facebook-blad aangekondig dat hy en sy vrou, Annatjie, ’n dogtertjie verwag. 

Screen Shot 2015-10-05 at 9.54.54 AM

Duisende aanhangers het hulle gelukgewens met dié nuus.

Bobby en Annatjie is in 2012 getroud en het twee seuns, Sion (3) en Leben (2).

Hulle het in Julie aangekondig dat sy weer swanger is.

Lees ook: