FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Bobby van Jaarsveld is nou in ‘Villa Rosa’ te sien

Die geliefde Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld het gisteraand sy debuut as sepie-akteur die in kykNET-sepie Villa Rosa gemaak.

Sy karakter, Vincent, is hoegenaamd nie soos die goedhartige Bobby wat ons almal ken nie. Hy is ’n slinkse kansvatter wat om elke hoek en draai kyk of hy kan geld maak. Bobby speel teenoor Angelique Gerber wat saam met hom konkel.

Bobby vertel meer oor sy rol in dié video:

Villa Rosa eindig op 31 Maart 2016 ná 11 jaar op die kassie.

Lees ook