desember 2014 bobby van jaarsveld
Het jy gehoor?

Bobby van Jaarsveld se nuwe musiekvideo

Bobby van Jaarsveld het vandag sy nuwe musiekvideo, “Een vir een”, vrygestel. En sy vrou, Annatjie speel ook in dié video!

Kyk na die video HIER:

Bobby en Annatjie by die bekendstelling van As jy sing

Bobby en Annatjie by die bekendstelling van As jy sing

Lees nou