FOTO Instagram bobbyvanjaarsveld

FOTO Instagram bobbyvanjaarsveld

Het jy gehoor?

Bobby van Jaarsveld se pienkvoet kom byna

Hy steel deesdae die harte op The Voice, maar oor ’n week word Bobby van Jaarsveld vir die derde keer pa.

En dit klink of sy ongebore dogtertjie reeds sy hart gesteel het.

Bobby en sy vrou, Annatjie, het twee seuntjies, Sion en Leben. Die sanger het sy opgewondenheid op sosiale media gedeel. “Kan nie glo dis nog net een week voor ons dogtertjie kom nie,” het hy geskryf.

My vriende het vir my ñ surprise nappy Party gegooi! Elke man moes ñ pak doeke bring. #lovemyfriends #thanksguys

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on

Bobby en Annatjie het verlede jaar op Facebook hul swangerskap aangekondig.

Lees nou