bobby_facebook
Het jy gehoor?

Bobby van Jaarsveld sexyste man in SA

Dit het gegons op sy Twitterblad na Bobby met die titel weggestap het:

thank you! Great meeting you, I want your diet! Cheers bud

. “Thank you! What a night!! Hope to see you guys soon.”

RT : MOOI VAN BINNE EN BUITE !!!!! Mos vir julle gese!! Veels geluk ♥ “dankie Saarkie!xx”

Hier’s ‘n foto van gisteraand se Cosmo Sexiest Man 2012

Wie’s vir jou die sexyste man in SA?

  • Karin

    Hy is nogals oulik ja.

  • Elsie

    My kleindogter (amper 6) weet lankal dat Bobby die sexyste is. Dis dan haar droomman en hoe kan so ‘n jonge juffer dan nou verkeerd wees?

  • Annerika van Zyl Gr6 Hoerskool Sandveld 12 jaar oud

    Hy is awesome en sy musiek ROCK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!