Het jy gehoor?

Bobby van Jaarsveld verloof aan sy skoolliefde

Saterdag 23 Augustus 2010 was ‘n groot dag vir hartebreker Bobby van Jaarsveld. Dié middag het hy by FNB Stadion vóór die rugbystryd tussen die Bokke en die All Blacks die Volkslied gesing en later die aand op sy knieë voor sowat 50 partytjiegangers én sy verbaasde meisie van 7 jaar, skoolliefde Annatjie Rheeders, gegaan en haar gevra om te trou. Luister hoe hy dit aan Martin Bester van 94.2 jacaranda vertel.

Karlien van Jaarsveld, Bobby se sangeres-suster, het selfs ‘n liedjie, Van Jaarsveldhartedief, vir Annatjie – “my broer Bobby se meisie en ‘n baie goeie vriendin van my” – geskryf. “Sy het regtig al ons Van Jaarsvelds se harte gesteel!“

  • Jeanette Visser

    Ag tog, ek wou hom nog vir my kleindogter gehad het – pragtig en baie geluk

  • QZ4lIL pzjakeegpffh, [url=http://ilkxlfrvdvfp.com/]ilkxlfrvdvfp[/url], [link=http://qpewrkggpxpb.com/]qpewrkggpxpb[/link], http://klgkvoqhuxmq.com/

  • Marlene du Preez

    Bobby, I saw your show on Sunday at The Hillfox Centre. I am at a loss for words. I am 60 years old and my husband is 62, and you made us feel like teenagers again, thank you for the amazing inspiration and that you are not scared to proclaim Jesus Christ. We Pastor a very small family church and I know for our young people we need people like you. God bless you Bobby, and your beautiful wife. Liefling has been played approximately 50 times in my house as my 7 year old grand-daughter absolutely adores you too.

  • mina

    Sterkte met die toekoms en wat nog voor le vir jou en jou pragtige vrou
    Hoop julle gaan baie gelukkig wees so ja geniet jou lewe

  • Nirmala

    Garth – congratulations to Cleo and Sergio, May their Goals be rhecaed in every aspect of their lives together. Well done to the photographer, your passion has truly brought out amazing pictures , you captured the best moments , well done

  • andrea

    hi bobby hoop jy en annatjie bly gelukkig saam