Het jy gehoor?

Boeremusiek g’n manneding

Die orkeslede is Mariaan Wiese (orkes leier), Rena Smuts, René Mouton Steenkamp, Karen O’Dell Hurter, Karin K, Sandra Prins, Leonie Avenant en Luzette Stemmet. Hulle speel liedjies soos Al lê die berge nog so blou, Bosveldvastrap, Sarie Marais, Suikerbossie, Blue Spanish Eyes en nog baie meer, met instrumente soos die konsertina, banjo, mondfluitjie, sang, trekklavier, klavier, baskitaar, kitaar, dwarsfluit en dromme.

Le Roux Schoeman was 17 Desember 2010 by Die Stal op Gansbaai waar Die Kaapse Affodille, die Baardskeerdersbos-orkes en Anton Goosen saam opgetree het, en hy het dit op video vasgevang: