facebook
Het jy gehoor?

Bok en Hanna op motorfiets vir Madiba – foto’s

Hulle was deel van 21 motorfietsryers en ‘n ondersteuningspan van 20 mense wat ‘n roete van ses dae ry om mense bewus te maak van Mandela-dag (Mandela se 92ste verjaarsdag op die 18de Julie). Die groep het Dinsdag uit Johannesburg vertrek en Sondag in die Kaap aangekom.

Morgan Freeman (wie Madiba in Invictus vertolk) het ook saamgery.

Hier’s Bok se foto-hoogtepunte.