jay
Het jy gehoor?

Bok-kaptein bedank Jay vir sy inspirasie

Geagte Jay

Noudat ons in ons hotel in Wellington is, kan ek die brief vir jou stuur om dankie te sê dat jy die nasionale volkslied gesing het by die Fan’s Farewell in Nelson Mandela Square.

Dit was ’n ongelooflike ervaring om soveel Suid-Afrikaners te sien wat ons kom groet het. Dit was een van die roerendste hoogtepunte van my lewe! Ek voel baie nederig. En ek kan jou verseker dat die Springbokke al 50 miljoen mense by die huis in SA in ons harte dra.

Jay, baie dankie vir die wyse waarop jy die volkslied gesing het, dit het ons harte aangeraak!

Viva Suid-Afrika… Viva!

Vriendelike groete

John Smit

Luister hier na Jay se splinternuwe rugby-liedjie op die Rugby is Groot album:

Vang die Rugby-gees met die Rugby is groot album nou landwyd te koop!

  • isqzosy

    feaVS6 xheexixwdxtm, [url=http://vbfmqctizoxj.com/]vbfmqctizoxj[/url], [link=http://wjlgremkkyxd.com/]wjlgremkkyxd[/link], http://dncyxcidfniv.com/