• Elsa

    Lyk sommer skoon en netjies – nou moet die baard ook net waai!

  • elsa de kramer

    Geen verskil, kort hare en ‘n skoongeskeerde gesig is altyd my voorkeur

  • Carien

    Hmmm lyk nou soos ‘n opregte boerseun.

  • susan

    o ehe ehe nie goed

  • Rene

    Dis nou mos mooi!

  • Paula Vorster

    Maak hom los ou Bokkie! Dink die after Fodie lyk sommer baaaaie sexy!

  • Minette

    ‘n bietjie gay!!!!

  • June

    Maak eerder die baard netjies.

  • Hannelie.

    Bok lyk nou sommer soos ‘n jong man. Ek hou baie van sy nuwe voorkoms.

  • CHRISPA HAMEL CLOETE

    WOW!!! WOW WOW WOW – Dis stunning – raak nou net asb van daai hare op die gesig ontslae ASSEBLIEF!

  • Helen

    Retro Metro – skeer net nou ook skoon!

  • Rozanne

    Dit laat hom ouer en baie gesofistikeerd lyk.Nie soos ‘n loslit ou wat ‘n Bok vir Sport(s) is nie ;)
    Het ‘n baie kort haarstyl verwag.Maar dis persoonlike smaak en solank hy tevrede is maak dit nie saak nie.Sy persoonlikheid bly gelukkig mooi en onveranderd!

  • May

    Die hare ok, maar n netjiese baard is nice, hy kan dit maar hou.

  • maritza

    Baie netjies en manlik! Like ook eerder skoon wangetjies. ;)

  • Adele

    Bok van Blerk is n baie sexy man. Ek hou van hom met stoppelbaard. Hy lyk bietjie soos ‘n banker met skoongesiggie,maar bly om te sien daar is nog baard. Solank hy nog daai lekker jeans van hom dra,maak nie saak hoe die hare lyk nie;)

  • ria roux

    Getrim is beter as ‘n bol wol sou ek se….

  • Betsie Austin

    Baie oulik, lyk soos ‘n soet mannetjie!