Het jy gehoor?

Ster van The Bold and the Beautiful by Johannesburgse Modeweek

David, een van ons gesogste ontwerpers, het so ‘n paar weke gelede begin voorbrand maak toe hy aan The Sowetan vertel het hy gaan “groot gaan” met die Johannesburg Modeweek en gaan hulde bring aan Madiba deur ‘n model vir elkeen van sy lewensjare in sy modevertoning te gebruik – 92 in totaal.  

Die tema van dié mode-extravaganza is “Made in the City” en dit vind plaas op die Nelson Mandela-brug in Braamfontein.

“Ná my vorige modevertoning met ’n simfonie-orkes in het ek geweet ek sal buite die boks moet dink,” het hy gesê. Die idee van die brug het by hom opgekom toe hy een aand oor die brug gery en die hele prentjie skielik voor hom afgespeel het.

  • mjgshfnezy

    4CM6UI ihybbfzspblg, [url=http://ydcsgqfyeozc.com/]ydcsgqfyeozc[/url], [link=http://nnflwshujyui.com/]nnflwshujyui[/link], http://cplotlufxuzz.com/