Ranna en Alex blaas die aftog voor Ami Prinsloo in nuwe Irma Venter-roman
Dié twee geliefde joernaliste van Irma Venter se S-reeks spanningsverhale wou net nie deel van haar nuwe roman wees nie. Hulle moes uiteindelik bes gee en Ami Prinsloo toelaat om die dramatiese storie van ‘Al wat tel’ te vertel.