Bouwer Bosch
FOTO: Werner Botha van Plastiek

Bouwer Bosch FOTO: Werner Botha van Plastiek

Het jy gehoor?

Bouwer Bosch gee sneak peek agter die skerms by Sy Klink Soos Lente

Die opwindende nuwe Afrikaanse film, Sy Klink Soos Lente, word op die oomblik verfilm.

SARIE se styl- en sosiale redakteur, Fanie Cronjé, het gisteraand op die stel gaan kuier en Bouwer Bosch het besluit om vir SARIE.com-lesers ’n agter-die-skerms-kykie na Sy Klink Soos Lente te gee.

Terwyl die meeste van ons in droomland is, werk dié akteurs en filmspan deurnag van 17:00 – 05:00.

SARIE is ’n trotse mediavennoot van dié projek.