FOTO: Instagram leandiedurandt

FOTO: Instagram leandiedurandt

Het jy gehoor?

Bouwer Bosch se verjaardaggeskenk aan verloofde Leandie du Randt

Binnelanders-aktrise Leandie du Randt is een jaar ouer en wyser. Dié blondine vier vandag haar 27ste verjaardag. 

Leandie se verloofde, die kunstenaar Bouwer Bosch, het haar op ’n kreatiewe manier geluk gewens. Sy het op haar Instagram-blad geskryf:

12h het die stoute gemmerkoor van 28 vir my kom sing gereël deur die beste verloofde en dirigent in die wêreld @bouwerbosch #dankbaar  want ek is eintlik 27#reserwe

FOTO: Instagram  leandiedurandt

FOTO: Instagram leandiedurandt

Talle aanhangers se boodskappe van gelukwensing het op sosiale media ingestroom.

Bouwer het ook dié skattige foto van ’n baie jonger Leandie op Instagram gedeel: “Vandag verjaar die mooiste bekkie in die wêreld! Jy is my alles!” het die foto se onderskrif gelees. 

FOTO: Instagram  bouwerbosch

FOTO: Instagram bouwerbosch

Leandie en Bouwer trou later vanjaar.

Baie geluk, Leandie!

Lees ook