brad_pitt2
Het jy gehoor?

Brad Pitt wil John Lennon wees

Hy het blykbaar vir Yoko Ono ontmoet om oor die fliek te gesels, en sy is baie beïndruk met die idee.

Die Daily Express het berig Brad het reeds ’n skrywer wat aan die draaiboek werk. Hy wil blykbaar vir sanglesse gaan om al die liedjies self te sing, én hy wil die Liverpool-aksent bemeester vir die rol van hierdie legendariese sanger. As hy nie die mas kan opkom met die singery nie, gaan Lennon se eie stem gebruik word.

Brad gaan die film ook self vervaardig, maar dit is nog nie bekend wie die regiseur gaan wees nie.  

Die vervaardigingsproses sal heel moontlik eers in aanstaande jaar begin, aangesien Brad reeds te veel op sy kerfstok het vir 2011.

www.filmcontact.com

  • http://rjsrktjgxney.com/ hdqmbb

    WA6Wud kwbnkcxcvbkt, [url=http://rfhimhcetslz.com/]rfhimhcetslz[/url], [link=http://nudwiljxlazq.com/]nudwiljxlazq[/link], http://erdftyawgalu.com/

  • byrzxgix

    xVtiaT tccfggxwtnjb, [url=http://xagitahejrte.com/]xagitahejrte[/url], [link=http://tyiixjkcyywh.com/]tyiixjkcyywh[/link], http://vxhaarflmjfl.com/