FOTO Instagram  @mrchrismcmillan

FOTO Instagram @mrchrismcmillan

Het jy gehoor?

Brangelina: Die internet wemel van Jennifer-memes

Die oomblik toe die nuus breek dat Brangelina iets van die verlede is, kon die gebruikers van die internet nie help om Jennifer Aniston te betrek nie. Memes van elke geur en kleur is sedertdien gebore.

Dis nie die eerste Brad Pitt-verhouding waaroor die wêreld getreur het nie. Brad was immers voor Angelina met vir vyf jaar getroud met Jennifer, tussen 2000 en 2005. Maar ná Angie en Brad saam in die aksierolprent Mr. and Mrs. Smith (2005) verskyn het, het Brad en Jen se paadjies geskei. Natuurlik is twee en twee vinnig bymekaar gesit.

Met dit in gedagte is die Jennifer-memes gister gebore:

Lees nou

Dié Hollywood-paartjies is al jare saam

Brangelina skei ná twee jaar