FOTO Elizabeth Arden

FOTO Elizabeth Arden

Het jy gehoor?

Britney is klaar met mans!

Ná twee huwelike wat verbrokkel het en vier verhoudings wat op die rotse beland het, is Britney Spears klaar met mans.

“Nee wat, ek sal nie weer trou nie. Ek glo nie meer in die huwelik nie. Nee, ek is klaar met mans,” het Britney aan James Corden van The Late Late Show with James Corden vertel.

Skermgreep Youtube

SKERMGREEP Youtube

SKERMGREEP Youtube

SKERMGREEP Youtube

Britney het in die gewilde insetsel “Carpool Karaoke” verskyn.

Sy het aan James verklap dat sy nog 3 kinders wil hê, maar sonder die moeite van ’n verhouding.

“Ek wil nie meer iets met mans te doen hê nie.”

Kyk dié insetsel hier:

Dis hoe Britney geval het en weer opgestaan het.

Lees nou

Silwerskerm: Christia se hoender-noedelpotjie

Bekende sanger gaan nóóit weer grimering dra nie

Dis koue kos, skat: ’n Romkom met “balls”, sê Ziets