Britney Spears en Charlie Ebersol
FOTO: Instagram  @britneyspears

Britney Spears en Charlie Ebersol FOTO: Instagram @britneyspears

Het jy gehoor?

Britney Spears wéér enkellopend!

Ons het ’n tydjie gelede berig dat Britney Spears weer kans sien om voor die kansel te staan én dat sy boonop haar gesin wil uitbrei. Maar nou is die 33-jarige sangeres reeds weer enkellopend, berig Hello!.

Ná ’n verhouding van agt maande het Britney en die TV-vervaardiger Charlie Ebersol se paaie geskei.

FOTO: Instagram @britneyspears

FOTO: Instagram @britneyspears

’n Anonieme bron verduidelik waarom dié verhouding verbrokkel het: “Ek dink hy [Charlie] was vir verkeerde redes in die verhouding.”

Intussen het Britney al die foto’s van Charlie (soos dié hieronder) van haar Instagram-blad af verwyder.

Britney Spears was voorheen met Kevin Federline getroud. Haar twee seuns, Sean en Jayden, is uit dié huwelik gebore.

Bron: Hello!  

Lees nou