FOTO: Instagram  @britneyspears

FOTO: Instagram @britneyspears

Het jy gehoor?

Britney Spears knip haar lang hare

Die sangeres Britney Spears het haar lang blonde hare verruil vir ’n lang bob. Sy het ’n foto van haar nuwe haarstyl op Instagram gedeel.

It’s a little black romper kind of day

A photo posted by Britney Spears (@britneyspears) on

Britney is volgens Hello! met vakansie saam met haar twee seuns, Sean and Jayden, en haar kêrel, Charlie Ebersol.

Hou jy van Britney se nuwe haarstyl?

  • Ja
  • Nee

Bron: Hello!

 Lees nou