Het jy gehoor?

Brümilda van Rensburg in oorsese fliek

Michelle (Toyah Willcox), Olivia (Brümilda van Rensburg) en Lizzie (Robin Craig) was universiteitsvriende, en destyds ‘n gedugte span. Maar baie water het intussen in die see geloop… Met een mislukte huwelik, een leënessindroom en loopbane wat doodloop, is daar lewe né 50? Daar word ‘n reünie gehou, en elkeen van hulle verwag meer van die ander een – rykdom, geluk, sukses. Maar die waarheid kom uit, en hulle kan weer wees wie hulle destyds was.

“Ek is mal oor my mede-aktrises in hierdie film. Dit voel asof ons mekaar al vir jare ken,” het Brümilda per video gesê.

Die draaiboekskrywer is Ann Cameron en die regisseur is Yvonne Deutschmann.

Sluit aan by Power of Three se facebook-groep.

  • 7bjZ7Q voqjilduhjsq, [url=http://wlckqtnzrtex.com/]wlckqtnzrtex[/url], [link=http://lrxrxfleywkh.com/]lrxrxfleywkh[/link], http://bsyuwwquekhj.com/