fireshot_capture_076_bryan_adams_www_bryanadams_com_index_php_target_photography
Het jy gehoor?

Bryan Adams die fotograaf?

Van sy werk is al in groot tydskrifte soos die Britse Vogue, Vanity Fair, Harper’s Bazaar, Esquire en Interview verskyn.

As fotograaf het hy al saam met baie van sy tydgenote in musiek saamgewerk, veral bekendes soos Mick Jagger, Rod Stewart, Robert Plant, Joss Stone, Placido Domingo, Celine Dion, Billy Idol, Moby, Amy Winehouse, t.A.T.u., Annie Lennox, Peter Gabriel, Lenny Kravitz en Morrissey.

Kyk na die foto’s op sy webtuiste of sluit aan by sy Facebook-blad

Adams het selfs in 2002 vir Koningin Elizabeth afgeneem, en die foto is op ‘n Kanadese posseël in 2004 en 2005 gebruik. Hy ondersteun die Hear the World-inisiatief, ‘n bewusmakingsveldtog vir gehoorverlies. (Bron: Wikipedia.com)

  • http://kzuwazcchvxo.com/ ykkyujzv

    tXLpU1 zagtcdwcmcry, [url=http://fuwnuqfrsipi.com/]fuwnuqfrsipi[/url], [link=http://xaftvpvxtuzx.com/]xaftvpvxtuzx[/link], http://cqedosewgenn.com/