Het jy gehoor?

Bryan Adams se foto van nuwe sangsensasie op voorblad

Van sy werk het al in groot tydskrifte soos die Britse Vogue, Vanity Fair, Harper’s Bazaar, Esquire en Interview verskyn. As fotograaf het hy met baie van sy tydgenote in die musiekwêreld saamgewerk, veral bekendes soos Mick Jagger, Rod Stewart, Robert Plant, Joss Stone, Placido Domingo, Celine Dion, Billy Idol, Moby, Amy Winehouse, t.A.T.u., Annie Lennox, Peter Gabriel, Lenny Kravitz en Morrissey.

En nou die beeldskone Lana Del Rey. Op stel word sy omring deur spieëls en dra sy ‘n Giorgio Armani-baadjie. En kyk net daai wimpers!

Klik vir nog foto’s