FOTO: Annie Leibovitz

FOTO: Annie Leibovitz

Het jy gehoor?

Caitlyn Jenner deel Vadersdag-foto saam met haar kinders

Caitlyn Jenner het gister ’n foto van haarself wat op Vadersdag geneem is, gedeel. Sy het Vadersdag saam met die meeste van die Jenner- en Kardashian-kinders deurgebring. Sy het hulle bedank vir ’n lekker dag en vir al hul ondersteuning, berig Hello!.

Saam met Caitlyn in die foto is haar seun Burt Jenner en sy meisie, Valerie (links). Regs is Kim Kardashian, haar man, Kanye West, en hul dogter, North, en Caitlyn se ander seun, Brandon Jenner, en sy vrou, Leah. Agter op die voertuig is Khloé Kardashian en Kendall Jenner.

Kim het op Vadersdag aangekondig dat sy ’n seun verwag.

Bron: Hello!

Lees ook