FOTO: Annie Leibovitz

FOTO: Annie Leibovitz

Het jy gehoor?

Caitlyn Jenner se ‘Vanity Fair’-voorblad: Kris Jenner breek stilte

Ná ’n maand van stilte, praat Kris Jenner vir die eerste keer oor Caitlyn Jenner se ‘Vanity Fair’-voorblad, berig E!Online

“Ek dink dit is wonderlik. Iemand wat hul drome volg, is vir baie mense inspirerend. Ons moet doen wat ons gelukkig maak,” het die 59-jarige besigheidsvrou en realiteitster gesê.

FOTO: Instagram krisjenner

FOTO: Instagram krisjenner

Sy het bygevoeg dat Annie Leibovitz se foto’s van Caitlyn “pragting” is.

Heelwat ander familie-lede en bekendes is ook positief oor Caitlyn se transformasie.

Kris en Caitlyn, toe Bruce, is in 2014 geskei ná hulle vir meer as twee dekades getroud was. Hul twee kinders, Kendall en Kylie, is uit dié verhouding gebore.

FOTO: Instagram kyliejenner

FOTO: Instagram kyliejenner

Bron: E!Online en 

Lees nou