FOTO Instagram / @angelcandices

FOTO Instagram / @angelcandices

Het jy gehoor?

Candice Swanepoel kry haar seuntjie

Die Suid-Afrikaanse skoonheid en Victoria’s Secret-model Candice Swanepoel (27) het op 5 Oktober haar seuntjie, Anacã, verwelkom. 

Sy het gister eers die nuus op sosiale media bekend gemaak. Anacã is Candice en haar verloofde, Hermann Nicoli (34), se eersteling. Die paartjie is al tien jaar saam en het mekaar in Parys ontmoet. Hermann het haar verlede jaar in Brasilië gevra om te trou.

All you need is love, love Love is all you need.

A photo posted by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

Life is sweet.Anacan (Anacã) 5th-October -2016 A photo posted by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

Haar beste vriendin, Behati Prinsloo, het byna drie weke gelede haar en haar sanger-man, Adam Levine, se eersteling verwelkom.

Dié Namibiër is ook ’n Victoria’s Secret model en het haar dogtertjie Dusty Rose genoem.

Words can’t describe Dusty Rose Levine 9/21/16

A photo posted by Behati Prinsloo Levine (@behatiprinsloo) on

 

Kyk hoe het dié twee as dogtertjies gelyk:

Candice Swanepoel

Big brother and I dressed for success A photo posted by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

 

Behati Prinsloo

My mom just send me this Serious throw back.#4yearold

A photo posted by Behati Prinsloo Levine (@behatiprinsloo) on

 

Ander Victoria’s Secret-modelle het vir Candice en Behati op sosiale media geluk gewens.

Lily Aldridge

Words cannot express how much I love these mamas!!! Congratulations @behatiprinsloo & @angelcandices #AuntieLily

A photo posted by Lily Aldridge (@lilyaldridge) on

 

Lais Ribeiro

So happy for these two! I’m sure both of you are already amazing moms! Can’t wait to see their faces

A photo posted by Lais Ribeiro (@laisribeiro) on

Lees nou

Dié Instagram-profiel toe soveel meer!

Sarah Jessica Parker gaan skei

Só lyk Jeremy, James en Richard se nuwe program!