steve_hofmeyr021rz_310w
Het jy gehoor?

Celebs se Paas-twiets: Wat sê Steve?

“Môre. Vandag sien ek die bomenslike raak in my naaste. Geseënde dag almal.” @steve_hofmeyr

“Neem vandag 5 minute en onthou hoekom dit Goeie Vrydag is. Ons is hier deur genade, en moet altyd dankbaar wees. Geniet die naweek!” @dewaldwasserfal

“Jesus het aan die kruis gesterf vir jou en my sondes, neem vandag ñ tydjie om iets onbaatsugtig vir iemand anders te doen!! Geseënde paasfees almal xoxo” @DUNAYNORTJE

“Thanks for all the lovely wishes and compliments friends! May all of you have a blessed Easter! Lots of love!xxx” @AmaliaUys

“Have a blessed Easter everyone! #hotcrossbuns #Eastereggs #Pickledfish” @BrandonOctober

“That feeling when you knew one more was too much! Today I’m buying an ostrich egg. X” @ElanaAfrika

“Geseënde Paasfees, almal! Ons is oppad KKNK toe – vanaand 21:00 het ek ‘n show by die RSG verhoog.”  @VaughanGardner

“Rustig word ek wakker in Glentana op by die see. Salig. Geseënde Paasnaweek vir almal. God se genade is groot” @Izak_Davel