Cameron van der Burgh
FOTO: verskaf

Cameron van der Burgh FOTO: verskaf

Het jy gehoor?

Chad le Clos en Cameron van der Burgh wen albei silwer – gelukwensings stroom in

Beide swem-helde Chad le Clos en Cameron van der Burgh het silwer medaljes tydens die FINA Wêreld-kampioenskappe in Kazan, Rusland gewen. 

Cameron het ná die finaal die volgende op Twitter gedeel:

Chad het op sy beurt dié sosiale media-platform gebruik om sy ondersteuners te bedank vir hul ondersteuning:

Gelukwensings vir dié twee het op sosiale media ingestroom.

Chad staan nog kans om ’n goue medalje los te swem in die 100-vlinderslag. Ons hou duim vas!