FOTO Marsel Roothman

FOTO Marsel Roothman

Het jy gehoor?

Charlize Berg verloof!

En liefde is steeds in die lig! Die Afrikaanse sangeres Charlize Berg het aan haar kêrel, Warren Linden, verloof geraak. Die paartjie was al vir agt jaar saam.

Haar woordvoerder, Ilse van den Berg, het die gelukkige nuus aan Maroela Media bevestig.

Charlize het ook beeldskone foto’s van haar en Warren op Facebook gedeel. Sy het geskryf: “Ná agt wonderlike jare kan ek met soveel blydskap en opgewondenheid aankondig dat ek uiteindelik my beste vriend, my ander helfte, die man van my drome gaan trou!”

Hier’s van die pragtige foto’s:

Baie geluk, Charlize en Warren!

Lees nou

Ongewone ‘celeb’-babaname

Een Protea getroud en ander verloof!

In Kate Middleton se handsak