christina hendricks
Het jy gehoor?

FOTO: Christina Hendricks is nou blond

Dié aktrise het haar bekende rooi hare blond gekleur vir ‘n nuwe advertensie, berig FoxNews.com

Sy is al die afgelope 20 jaar ‘n rooikop en is bekend vir haar rol as Joan Holloway in die 1960’s-drama Mad Men, waarin haar bynaam selfs Red is. Die Clairol Nice and Easy-advertensie begin waar sy sê sy het vir baie jare rooi hare gehad, maar dat dit tyd is vir verandering.

Christina-Hendricks-Clairol-Golden-Blonde-Mad-Men-Hair-Color-Tom-Lorenzo-Site-TLO-4

 

 

 

 

 

 

 

“Ek weet nie of blondines meer pret het nie, maar ek is van plan om uit te vind,” sê sy in die advertensie.

Kyk die advertensie hier: 

 

Hou jy van Christina se nuwe haarkleur?

  • Ja
  • Nee

 

Lees ook: