FOTO: Instagram @cindycrawford

FOTO: Instagram @cindycrawford

Het jy gehoor?

FOTO’S: Cindy Crawford straal op 49

Cindy Crawford vier vandag haar 49ste verjaarsdag en die supermodel straal, soos altyd, berig InStyle.

Haar suksesvolle loopbaan dien as bewys dat sy nie net een van die suksesvolste modelle is nie, maar dat sy ook ’n vaardige sakevrou is.

If it’s cold where you are, sorry about this one! ;) … View the full One-Piece Collection on Cindy.com

A photo posted by Cindy Crawford (@cindycrawford) on

Cindy het onlangs haar webtuiste herbekendgestel. Hiér kan talle prag-foto’s wat oor die jare van die bruinkop-skoonheid geneem is, gesien word.

#tbt #stevenmeisel #mallbang!

A photo posted by Cindy Crawford (@cindycrawford) on

“Dit was rêrig vir my wonderlik om baie meer tyd aan ou foto’s en my argiewe te bestee. Ek het vergeet hoeveel keer ek al afgeneem is en dit is regtig net lekker om deur alles te gaan,” het sy aan die tydskrif vertel.