FOTO: Facebook  Ciske Kruger

FOTO: Facebook Ciske Kruger

Het jy gehoor?

Ciske Kruger is swanger

Die plaaslike aktrise Ciske Kruger het op sosiale media aangekondig dat sy weer swanger is.

Yeah with kristofkruger Ish:62 “I delight in her”

A photo posted by @ciske79 on

Sy sê dat haar man, die sakeman Kristof Kruger, wat vir die eerste keer pa sal word, en haar dogter, Amelie, baie opgewonde is. 

A photo posted by @ciske79 on

Volgens Netwerk24 sal die baba in Maart gebore word. Ciske het aan die nuusnetwerk vertel dat dit goed gaan, buiten dat sy baie naar is.

Intussen sit Ciske nie by die huis nie en kykers sal haar eersdaags in die kykNET-sepie Binnelanders sien.

Heelwat mense het vir Ciske en Kristof op Facebook geluk gewens.

ciske kruger

Ciske en Kristof is in Mei vanjaar getroud. Sy was voorheen met die akteur Ivan Botha getroud. Hy is Amelie se pa.

Bron: Netwerk24

Lees ook