FOTO: Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Claudia Henkel verloof – só lyk die ring

Die voormalige Mej. SA het onlangs verloof geraak! En só lyk die ring!

Claudia en haar verloofde is al vir 3 jaar ’n paartjie voordat hy besluit het om die groot vraag tydens hul vakansie in Griekeland te vra. En kyk net hoe mooi is haar ring!

Baie geluk, Claudia!

Lees ook