Het jy gehoor?

Claudia Schiffer gewaagd voor die lens…

Hy het 50 foto’s en 6 verskillende voorblaaie uitgekies – al sy gunsteling-Schiffer-foto’s. Daar was egter een foto wat meer as net die wenkbroue laat lig het: Een waar Schiffer ‘n swart vrou uitbeeld, met donker onderlaag en ‘n afro-haarstyl. Die foto is oorspronklik vir ‘n Dom Perignon-advertensieveldtog geneem. In van die die ander foto’s is sy ‘n biker chic en ‘n sexy sekretaresse.

Sy is ook nou op die voorblad van Vogue gefotografeer waar sy 7 maande swanger is.

Lees meer by www.telegraph.co.uk