Het jy gehoor?

Coleske-broers terug met ‘n treffer

“Sewende Hemel” verskyn op Afrikaans is Groot Volume 5 saam met treffers van kunstenaars soos Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Riana Nel en Theuns Jordaan. Jy kan uitsien na treffers soos “Sal jy bly”, “Bonnie en Clyde”, “Timbuktu”, “Kol op die maan” en vele meer.

Luister na ‘n voorsmakie van “Sewende hemel”:


  • Willemien

    Kan nie wag om die volledige liedjie te hoor nie! Gaan die cd beslis koop! Coleske’s mag maar

  • Amanda

    Hallo jou skurk :)!! Ja jy met die bril, mapstieks jy doen dit so goed… Wens soms ek kan in daai brein van jou inklim en rondloer.

    Laat weet as jy weer ‘n jongmeisie nodig het wat hoog sing. Maer soos ‘n riem maar hope talent.

    Mooi dag
    xxx