Corine du Toit se eerste kleinding, Kiean
FOTO: Facebook

Corine du Toit se eerste kleinding, Kiean FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

Corine se baba Kiean word mooi groot!

Aktrise Corine du Toit, bekend vir haar rol as Jane in Egoli, se babaseun, Kiean, is al 5 maande oud! Kyk net dié mooi foto’s van Corine se Kiean.

Corine en Raz Jensen se eersteling verskaf hulle hope plesier, maar ons kan nie glo dat dié outjie al 5 maande oud is nie! Hy is vinnig besig om sy baba-gesiggie te verloor en in ’n seuntjie te verander.

Wat ’n oulike baba!

Corine du Toit se eerste kleinding, Kiean FOTO: Facebook

Corine du Toit se eerste kleinding, Kiean
FOTO: Facebook

Kiean op 2 maande:

Kyk net hoe pragtig is klein Kiean FOTO: Facbook (Fanie Nel)

Kyk net hoe pragtig is klein Kiean
FOTO: Facbook (Fanie Nel)

En ’n week ná geboorte …

Corine du Toit en haar man Raz Jensen se baba is sewe dae oud! FOTO: Facebook

FOTO: Facebook