FOTO Aubrey Jonsson

Het jy gehoor?

NOG FOTO’S: Corlea Botha se nuwe haarkleur – JA of NEE?

 

Ons ken haar as die swartkop met die sterk stem. Maar Corlea het onlangs haar hare rooi gekleur – en ons dink dié vurige kleur pas by haar passievolle optredes.

 

Corlea het vroeër vanjaar reeds rooi strepies in haar hare laat sit, maar het nou besluit om haar hare donkerrooi te kleur.

Corlea se nuwe rooi haarkleur FOTO: Twitter

Corlea se nuwe rooi haarkleur
FOTO: Twitter

Die “Swart koffie”-sangeres het dié foto van haarself op haar Twitter-blad gedeel met dié onderskrif wat wys sy is gereed vir die uitdagings wat 2014 inhou.

Lees HIER vir raad oor hoe om jou hare by die huis self te kleur

Corlea Botha by haar vriendin, Annie Curtin, van die groep Onbeskaamd FOTO: Twitter

Corlea Botha by haar vriendin, Annie Curtin, van die groep Onbeskaamd
FOTO: Twitter

WAT DINK JY VAN CORLEA SE NUWE HAARKLEUR? Lewer kommentaar onderaan dié artikel of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Nóg bekendes wat hul haarstyl onlangs verander het

Nuwe haarstyl vir Corine du Toit

Leanne Manas verander haar hare

Angelique Gerber se ombré-lokke