FOTO: Twitter

Het jy gehoor?

Corlea se beste vriende

 

Corlea Botha is mal oor haar honde!

 

Sy het vanoggend op haar Twitter-blad ’n foto van haarself en haar hond Kuma in die motor gedeel.

Corlea het verlede jaar* vir ons foto’s van haar 3 honde, Nomi (beteken
vlooi in Japannees), Rolo en Kuma (beteken beertjie in Japannees) gewys.

Corlea se oulik brakkie Nomi

Corlea se oulik brakkie Nomi

Haar ma, Mesadi, het aan SARIE vertel: “As ek haar laat begaan, sal sy al wat ’n hond is huis toe bring!”

Robin Williams se pug is te dierbaar! KYK HIER!

Luister hier na Corlea se pragtige lied “Swart Koffie”

*Corlea het vir ons van haar gunsteling-dinge gewys in die April 2013-uitgawe van SARIE.