Het jy gehoor?

Corlea spog met ‘n nuwe haarstyl!

Sy’t op haar Facebook-blad geskryf: “Tyd vir ‘n nuwe styl én kleur! So wat dink julle?”

Corlea Botha se nuwe haarstyl en -kleur

Sy’t ook pas getwiet oor die rok wat sy by die naweek se SARIE KOS Extravaganza gaan dra:

“Het julle al ooit ‘n rok ter waarde vn R70 000 gedra? Het Haar nounet gepas- dra dit die naweek bydi SARIE !

  • Laura Appelcrijn

    Girl jy lyk stunning- well done

  • Ria Kruger

    Pragtig…………….jou haarstyl en nuswe lyfie gaan die manne kort asem laat!

  • Alta Vigus

    Corlea lyk pragtig

  • REne

    Love it

  • ELLEN

    CORLEA, JOU HARE LYK PRAGTIG, DIT PAS JOU, DIE KLEUR OOK. EN JY LYK STUNNING MET AL DIE GEWIG WAT JY VERLOOR HET. SO GESOND EN LUS VIR DIE LEWE! EK GEE VIR JOU ‘N VOLLE 10 UIT 10.

  • Lettie Cronje

    Vreeslik wonderlik mooi jy lyk soos n sprokie het jou glad nie erken nie

    Groete
    Lettie Cronje

  • Amelia

    Haar haarstyl en kleur lyk ongelooflik.

  • Maria van der Merwe

    Jy lyk pragtig Corlea en so fiets en maer. Mooi man.

  • marlene van wyk

    Corlea. Jy is Amazing. Ek hou baie van jou nuwe voorkoms. Dit pad jou uitstekend

  • ina

    pragtig en sy lyk so goed

  • cecilia

    Dis verskriklik mooi!! Sy is so geseend!! Sy moet nooit ophou die Here loof en dank vir haar pragtige gawes nie.Jy het die eenvoudig net Corlea!! Jys mooi,jyt die mooiste hare,jy sing ontsettend mooi!!

  • Annette Paarl

    Absuluut pragtig, beelskoon – stunning en is baie trots op jou.

  • marly

    mooi
    – onthou net om al hierdie veranderinge vir JOUSELF te doen – niemand anders nie!

  • Bettie Prinsloo

    Pragtig van binne en buite. Nuwe haarstyl en -kleur pas jou uitstekend!

  • Hester Pretorius

    Corlea jou nuwe haarstyle gee vir jou ‘n nuwe sharme so saam met die engel stem wat jy het.
    Geniet dit.

  • Elize

    Beautiful verby, en dan sing sy ook nog soos ‘n Engel!

    Beautiful verby, en dan sing sy ook nog soos ‘n Engel!

  • Elsabe

    Stunning, stunning.

  • anet

    Lyk mooi maar sonder Rudi is jy niks. Lets face it, Rudi het jou gemaak…

  • Renette Vos

    Anet ek stem saam, Hy is die een agter haar sukses. Ek hou van CORLEA maar ek sal haar nie weer vertrou as ek Rudi is nie want…wie se, sou hulle weer by mekaar kom, dan los sy hom net weer…sy het n mooi stem maar sonder die liedjies is sy niks. haar fotos lyk darem mooi.