Courteney Cox en haar eks-man David Arquette
FOTO: Gallo Images / Getty Images

Courteney Cox en haar eks-man David Arquette FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Courteney Cox en Johnny McDaid verloof!

 

Friends-ster Courteney Cox is verloof aan die Ierse musikant Johnny McDaid.

Die 50-jarige aktrise en haar nuwe verloofde het dié nuus op hul Twitter-blaaie aangekondig. Johnny (37), wat deel van die bekende musiekgroep Snow Patrol is, en Courteney is sedert verlede ’n paartjie.

Courteney het ’n 10-jarige dogter, Coco, uit haar huwelik met akteur David Arquette. Die paartjie is in 2013 amptelik geskei, maar hul paaie het byna ’n jaar tevore reeds geskei.